Jesus Christus - menswording

O wonder van alle wonders...

Hy het arm geword, sodat ons ryk kan word.

Hy is gebore uit ’n maagd, sodat ons uit God gebore kan word.

Hy het ons liggaam aangeneem, sodat Hy Sy Gees aan ons kan gee.

Hy het in die krip gelê, sodat ons in die paradys mag lê.

Hy het van die hemel neergekom, sodat Hy ons na die hemel kan neem.

Dat die Oue van dae gebore moes word,

Dat Hy wat van die hemel donder, in die krip moes huil,

Skryf in vir RSS - Jesus Christus - menswording