Kersfees

O wonder van alle wonders...

Hy het arm geword, sodat ons ryk kan word.

Hy is gebore uit ’n maagd, sodat ons uit God gebore kan word.

Hy het ons liggaam aangeneem, sodat Hy Sy Gees aan ons kan gee.

Hy het in die krip gelê, sodat ons in die paradys mag lê.

Hy het van die hemel neergekom, sodat Hy ons na die hemel kan neem.

Dat die Oue van dae gebore moes word,

Dat Hy wat van die hemel donder, in die krip moes huil,

Matteus 2:17-18 - Christus kom temidde van trane om ons trane af te droog

Jordaan GJC

God se verrassing

Saayman C

Het Kersfees net fees geword?

Jordaan GJC

Kersfees is tyd vir groot blydskap

Jordaan GJC

'n Spreuk oor die Kersgebeure

Meijer GJ
Skryf in vir RSS - Kersfees